‘n Lied van hoop
Wat het Carike Keuzenkamp, Rina Hugo, Jannie Moolman, Kurt Darren, Matthys Roets, Juanita du Plessis, Anna Davel, Dozi, Piet Botha en Kevin Leo gemeen? Hulle glo aan hoop. Hierdie kunstenaars het saam ʼn lied van hoop, Sielsgebed, opgeneem. Die lied is saam met talle ander liedere met die tema van hoop op ʼn CD getiteld Hande vir Hoop opgeneem.
Die CD kan bestel word by 0861 25 24 23.